Friday, December 16, 2005

You guys ROCK!

Ek voel so lekker warm and fuzzy. Ek het ‘n unexpected opportunity (half an hour of actual TIME. Can this be true?) gekry om ‘n bietjie te surf. By way of Susynoid, first star on the right and straight on ‘till dawn, het ek ‘n happie van Dignet gelees, en ook Eben se Oord, en ek weet hoe absurd is dit, dat ‘n engelse meisie in Afrikaans probeer skryf, maar julle woorde klink so nice (soos die krikkel van die vuur, na die braai – when it’s just right for marshmallows and ghost stories, or bananas in tinfoil with chocolate and cape velvet), hier binne die koue sieellose internet. Langsaan julle, voel ek so bietjie one-dimensional. Ek het nie een slukkie kultuur om my eie te noem nie. Net English, and we all know how patchwork that is. Toe maar, dis orraait. As ek nie in die band kan speel nie, sal ek sommer net ‘n groupie moet wees.

:-)

No comments: